Wil ook net se hoe dankbaar ons is vir julle liefde en die wete dat ons, ons kinders met ‘n geruste hart in julle sorg kan laat. Ons bid julle toe die Seen van die Here op julle werk.
Groete
Christo en Ouers
Leon Susan
Liewe Tannie Elna, "Ons gaan kamp op ‘n perde kamp daar naby Amersfoort …." was my "volks lied" vanaf 2002 tot 2017. In hierdie tydperk het ek altesaam 11 kampe op Mooikrans...