• hat.jpg
  • horses.jpg
  • kids.jpg
  • riding.jpg
  • saal.jpg

 

Hallo liewe Elna!

Wens ek kon vir jou op film vaslê hoe Tasha die spreekwoordelike riel gedans het toe die nuus van ‘n vroeg Januarie-kamp breek! Bykans halwe 100 vrinne gebel/ge-whatsapp/ge-facebook om te hoor wie gaan almal saam … na al die jare bly Mooikrans steeds die hoogtepunt van haar jaar, élke jaar! Hoe sal ons OOIT vir julle genoeg kan dankie sê vir wat julle in haar lewe gesaai het Elna??? Ek kan net bid dat daardie saad 100-voudige oeste vir Mooikrans en vir julle persoonlik, sal oplewer.

Riana van Pretoria

 

Liewe Elna,

dink nie jy kan jou enigsins voorstel net HOE uit hulle velle die meisiekinders gaan wees nie! 

Jy sal jou hande saam slaan as jy hoor watter slim plannetjies hulle al beraam het net om ‘n paar dae op Mooikrans te gaan spandeer!

Lees meer

 

Middag Elna

Wil ook net se hoe dankbaar ons is vir julle liefde en die wete dat ons, ons kinders met ‘n geruste hart in julle sorg kan laat. Ons bid julle toe die Seen van die Here op julle werk.

Groete
Christo en Ouers

 

Leon Susan

Liewe Tannie Elna, "Ons gaan kamp op ‘n perde kamp daar naby Amersfoort …." was my "volks lied" vanaf 2002 tot 2017. In hierdie tydperk het ek altesaam 11 kampe op Mooikrans...

Lees meer

 

Karen Comely

It is with great pleasure that I write this response for you!

I truly believe that when we arrange a function or activity for our Reddam students that it needs to be a worthwhile experience...

Lees meer

Search

ELNA WAHL
Tel: 083 732 8172
Email:
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Email: 
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

P.O. Box 543

AMERSFOORT

2490

CAMP DATES FOR 2018

 

 

 

 

 

 

Proudly created by The Code Company © 2017 [Login][sitemap]