• Beautiful-sunset-and-horse-.jpg
  • Horses-roaming-the-Mooikran.jpg
  • Landscape-of-Mooikrans-Equu.jpg
  • Mooikrans-Equus-sunsert-vie.jpg
  • Mooikrans-Equus-sunset-(1).jpg
  • Mooikrans-horses-and-landsc.jpg

 

Leon Susan

Liewe Tannie Elna, "Ons gaan kamp op ‘n perde kamp daar naby Amersfoort …." was my "volks lied" vanaf 2002 tot 2017. In hierdie tydperk het ek altesaam 11 kampe op Mooikrans...

Lees meer

 

Karen Comely

It is with great pleasure that I write this response for you!

I truly believe that when we arrange a function or activity for our Reddam students that it needs to be a worthwhile experience...

Lees meer

Soek

Kontak Ons

ELNA WAHL
Tel: 083 732 8172
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Posbus 543

AMERSFOORT

2490

Kerk- en Jeugkampe

Mooikrans Equus is op Christelike beginsels gebaseer, en hier word jy omring deur die wonder en die grootheid van Sy skepping.

Die akkomodasie bestaan uit seuns- en meisieslaapsale en nege dubbelkamers vir volwassene; altesaam slaapplek vir 120 gaste.

            

Fasiliteite

  • Laura Maraissaal vir binnenshuise aktiwiteite
  • Saloon waar etes geniet word
  • Coolabah, kuierarea vir kinders tydens pouses
  • Chuckwagon, snoepwinkel en Mooikrans memorabilia te koop
  • Kognitiewe ontwikkelingsbaan vir spanaktiwiteite
  • ‘n Veldhut wanneer daar in die veld oornag word
  • Drie perdry arenas en een sandarena

Aktiwiteite

  • Perdry
  • Vlagroof in die bos
  • Kleilat speel
  • Swem in die plaasdam
  • Voer van plaasdiere
  • Koeie melk
  • Sleepwa- en trekkerritte
  • Laternbekruip / Grenswag speel
  • Skyfskiet
  • Hoefystergooi
  • Ringtennis
  • Kampvuurkonsert
  • Nagmars
  • Sterrekunde
  • En vele meer

Programme word volgens die groep se behoefte saamgestel. Tariewe sluit akkomodasie, drie maaltye per dag en alle aktiwiteite in.  Eie beddegoed word benodig.

Neem asseblief kennis dat ons ‘n 120kg ruiter-beperking vir veiligheid toepas.

Spesiale tariewe geld vir kerk- en jeugkampe. Kwotasie gratis.

     

 

Proudly created by The Code Company © 2017 [Login][sitemap]