• 2019-banner-1.jpg
  • 2019-banner-2.jpg
  • 2019-banner-3.jpg
  • 2019-banner-4.jpg
  • 2019-banner-5.jpg

 

Leier-identifisering

Hierdie program behels ‘n kamp van vier dae of langer waartydens Mooikrans Equus uit ‘n skool se Graad 6- of Graad 11-groep toekomstige leiers identifiseer. As instansie van buite die skool is ons trots om objektief en onpartydig potensiële leiers te kan raaksien en uitwys.

Hierdie identifikasie-proses geskied deur van die volgende gebruik te maak:

1. Interaksie met perde en perdry
2. Die leierskapsontwikkeling-kursus
3. Die kognitiewe ontwikkelingsbaan

    

 

Proudly created by The Code Company © 2017 [Login][sitemap]