Mooikrans Opvoedkundige en Opleiding Instituut

Studente lewe op die voltydse kampus

Landbou Opleiding & Landbou in die Praktyk
Eet, leef en slaap jy PERDE?
Studies in Perde Hantering

STUDENTE SAKE

STUDENTE LEWE

Sowat 40 studente skryf jaarliks by Mooikrans in. Die verdeling tussen die Landbou en Equus studente is ongeveer 60/40 maar die studente funksioneer as ‘n hegte eenheid. Equus studente gaan dikwels saam op Landbou uitstappies, en andersom. Die gewildste ontspanning aktiwiteit is natuurlik perdry en byna almal verloor hul harte op een van ons 35 ryperde.

Al is ons relatief min in getalle, het ons ook ‘n heerlike studente lewe met ervarings wat jou ‘n leeftyd sal bybly.