LANDBOU- EN PERDEWETENSKAP AKADEMIE
MOOIKRANS OPVOEDKUNDIGE/OPLEIDINGSINSTITUUT
Gewortel in Christelike waardes met personeel wat daartoe verbind is om die Christelike geloof uit te leef.
MOOIKRANS bied al vir meer as twintig jaar verskeie opvoedkundige programme aan op ons voltydse residensiële plaaskampus:
-
SAQA-geakkrediteerde Sertifikate en/of Diplomas in Landbouwetenskappe, Diere- en Plantproduksie met Nywerheid-Beroepservaring in samewerking met die International Agricultural Academy for Africa
-
Perdewetenskappe met ‘n interne fokus op Perdgeoriënteerde Ruiterskap sowel as ‘n Internasionale Sertifikaat in Perd-gefasiliteerde Terapie en -Leer, sowel as Perdeteling en -Versorging, deur Strides to Success (VSA) en/of ACS Afstandsonderrig (Australië)
Mooikrans, ‘n Plaas Vakansiebestemming
Mooikrans is bekend vir sy trop van 40 geskoolde perde.
Oor baie jare het ons perde en perdekursusse ontwikkel tot die hoof aantrekkingskrag tesame met vele ander prettige plaasaktiwiteite vir kinders en volwasse vakansiebesoekers.
Die pragtige landskappe, plaasavonture en rustige atmosfeer maak Mooikrans ‘n vakansiebestemming vir jongmense en gesinne.
Perde en perdry is die hart van die plaas en vorm deel van al die programme wat Mooikrans aanbied.
Mooikrans Landbou
KWALIFIKASIES
SAQA Geakkrediteerde Nasionale Sertifikaat / Diploma in Agri-wetenskappe
(Diereproduksie, Agronomie & Tuinbou)
Mooikrans Landbouwetenskappe Sertifikaat (Diere- en Plantwetenskappe)
Perdewetenskap
(Ruiterkuns, en Perd- gefasiliteerde Terapie en Leer)
LANDBOUWETENSKAP
Tersiêre Kwalifikasies
SAQA NS: Diereproduksie, NKR 4
SAQA NS: Plantproduksie, NKR 4
SAQA ND: Diereproduksie, NKR 5
SAQA ND: Plantproduksie, NKR 5
- Kommunikasie vaardighede,
- Basiese rekenaarvaardighede,
- Toegepaste wiskunde en statistiek,
- Landbouwetenskap,
- Agri ingenieurswese en tegnologie,
- Diereproduksie wetenskap,
- Weiding- en weidingswetenskap en
- Tuinbou- en akkerbouwetenskap.
PERDEWETENSKAP
Perdewetenskap en
Perde Ondersteunde Terapie
Gevorderde Sertifikaat in Toegepaste Bestuur
Gevorderde Sertifikaat in Perdestudies
Sertifikaat in Perdeboerdery
- Perde gedrag,
- Perde sorg,
- Perde teel en
- Perd gesondheid.
Perde Ondersteunde Terapie
- Terapeutiese perdry,
- Beplanning 101,
- Perde ondersteunde leer/terapie en
- Noodhulp I & II.
PLAASVAKANSIE
Plaasavonture
Plaasvakansies vir kinders, ‘n belegging in die geluk en geestelike welstand van ons jeug.
- Perdry,
- Verf en prettige speletjies,
- Houtwerk,
- Voeding en versorging van plaasdiere,
- Cowboy perdry kursus,
- Perde meester kursus,
- Veldoorlewing en
- Christelike waardes
Landbouvaardigheids Kwalifikasies
ONDERSTEUNENDE INTERNE AGRI- VAARDIGHEID KURSUSSE
As deel van die formele Nasionale Sertifikaat- of Diploma-kwalifikasies bied Mooikrans bykomende landbou vaardigheids kursusse aan ons studente en reik bykomende vaardigheidsertifikate uit waar van toepassing is in:
- BKB skaapskeer,
- BKB wolklassifikasie (springbokkop),
- MSD dieregesondheid,
- Grond klassifikasie,
- Grondontledings en bemesting aanbevelings,
- Trekker en implemente herstel en onderhoud,
- Sweiswerk, draad harnas, sement en konstruksie werk,
- Beplanning en beheer van veldbrande en
- Kunsmatige inseminasie.
INTERNE PRAKTIESE KURSUSSE
Doen praktiese ondervinding aan studente sluit in die hantering van vleis- en melkbeeste, vleis- en wolskape, pluimvee, verskeie kommersiële gewasse, en plaaswerktuie – en trekkerinstandhouding en meganisasiepraktyke.
PROFESSIONALISME en LEIERSKAP
Studente leer om nou met mekaar saam te werk, begrip te deel en mekaar en hulle toekomsitge kliënte te inspireer, sodat hulle kennis oor die wetenskap saam met hulle denke kan floreer tot die regte balans tussen kostefaktore en individuele menslike vermoë.
BEROEPSGERIGTE OPLEIDING EN WERKSGELEENTHEDE
Gegradueerde studente werk reeds op plase waar hulle ‘n uitstekende advertensie vir MOOIKRANS se gehalte van opleiding is. Sommige van ons studente kry ook werk in oorsese lande en ander gaan voort met hul studies by ander akadeniese instansies.
‘n Bonus van ‘n jaar of twee by Mooikrans is die ontwikkeling van elke student se vaardighede. Die jong skoolverlater ontwikkel in ‘n volwasse persoon wat toegerus is met al die nodige kennis, ervaring en emosionele intelligensie om suksesvol in die buitelewe te funksioneer.
Die Equus-studente word opgeraap deur bestaande ryskole weens die geweldige behoefte wat daar aan opgeleide perdeterapeute bestaan.